Dinsdag:
Woensdag:
Woensdag:
Donderdag:
Vrydag:
Sondag
Sondag
Sondag:
Sondag:
18:00
10:00
19:00
19:00
19:00
07:45
09:15
10:00
18:00
Dissipelskap
Sustersbiduur
Geementebiduur
Orkesoefening
Jeugdiens
ISOM Bybelskool
Kinderkerk
Oggenddiens
Evangeliediens
Bankbesonderhede:
Lede in Christus Middelburg
ABSA Bank
Takkode: 632-005
Tjek Rek: 104 017 5039
Tuis
Dit is vir ons ‘n groot plesier om u hier by ons te verwelkom. Ons vertrou dat u dit geestelik verrykend en inspirerend gaan ervaar en dat u die liefde van Christus saam met ons sal ervaar.
Ons gemeente se hoof doelstelling
Om mense te lei om ‘n lidmaat van Jesus se familie te wees, hulle te ontwikkel tot geestelike volwassenheid, en hulle toe te rus vir hulle bediening in die kerk, en die sendingsveld wêrelwyd, alles tot verheerliking van God se Naam.
Our Congregations’ main objective
To lead people to become a member of Jesus’ Family, to develop them to spiritual maturity and equipping them for their ministry in the church and the mission field worldwide, all for the glory of God’s Name.
Ons Kerk se hoof doelstelling is:
Die transformasie van elke lidmaat, gemeenskap en al die nasies tot ware dissipels van Jesus Christus, deur; Liefde, Opleiding, deelname, lojaliteit en Gemeenskapsbetrokkenheid.
Our churches main objective
The transformation of every member, community and all the nations to be true disciples of Jesus Christ through: Love, Training, Participation, loyalty and community involvement.
Lede in Christus Middelburg Orkes in aksie

Laaste opgedateer:
16 Mei 2013